Matteus 13:4

Matteus 13:4 ABA

Toe hy die saad gesaai het, het party van die saad op die voetpad in die koringland geval. Die voëls het gekom en hulle het daardie saad opgepik.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 13:4