Jesus het toe weggegaan van die mense en Hy het huis toe gegaan. Sy dissipels het na Hom toe gekom en hulle het gesê: “Verduidelik asseblief vir ons wat beteken die gelykenis van die onkruid in die koringland.”
Vergelyk alle weergawes: Matteus 13:36
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!