Die mense het 'n man na Jesus toe gebring. Die man was blind en stom. Hy het 'n duiwel in hom gehad. Jesus het die man gesond gemaak, en die man kon weer praat en sien.
Vergelyk alle weergawes: Matteus 12:22
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!