Matteus 12:20

Matteus 12:20 ABA

Die Dienaar sal nie 'n stukkende riet afbreek nie. Hy sal nie 'n lamp wat dof brand, doodblaas nie. Ja, Hy sal jammer wees vir die mense wat swaarkry en wat swak is. Hy sal dit doen totdat Ek gedoen het wat Ek wil doen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 12:20

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid