Lukas 6:27-28

Lukas 6:27-28 ABA

“Ek sê vir julle wat nou na My luister: Julle moet lief wees vir julle vyande. Julle moet goed wees vir die mense wat vir julle haat. Julle moet die mense seën wat vir julle vloek. Julle moet bid vir die mense wat vir julle beledig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 6:27-28