Levitikus 20:24

Levitikus 20:24 ABA

Ek het vir julle gesê dat julle hulle land moet vat, Ek gee dit vir julle om vir julleself te vat. Dit is 'n land waar daar baie melk en heuning is. Ek is julle God die Here, Ek het gesê julle moet my spesiale volk wees tussen die ander volke.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 20:24

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid