Levitikus 19:15
Levitikus 19:15 ABA
“Jy moenie verkeerd oordeel nie. Wanneer iemand skuldig is, dan mag jy nie sê hy is onskuldig nie, dit maak nie saak of hy 'n arm mens of 'n ryk mens is nie. Jy moet regverdig wees wanneer jy oordeel.