Klaagliedere 3:22-66

Klaagliedere 3:22-66 ABA

Die Here doen altyd wat Hy belowe het, Hy is altyd jammer vir mense wat swaarkry. Here, U doen dit elke nuwe oggend, U bly altyd dieselfde. Ek sê: Die Here is alles wat ek het, daarom sal ek aanhou hoop. Die Here is goed vir mense wat glo dat Hy hulle sal help, vir mense wat naby Hom wil wees. Dit is goed om stil te bly en te glo dat die Here jou sal red. Dit is goed wanneer iemand 'n juk moes dra toe hy jonk was, wanneer hy alleen moes sit en moes stilbly omdat die Here die juk op hom gesit het. Dit is goed wanneer iemand met sy gesig op die grond moet lê. Miskien kan hy hoop dat iets goed sal gebeur. Dit is goed wanneer iemand sy wang draai na die persoon toe wat hom wil klap, dit is goed wanneer hy aanhou toelaat dat mense hom spot. Want die Here los mense nie vir altyd nie. Hy laat mense swaarkry, maar Hy word weer jammer vir hulle, Hy doen altyd wat Hy belowe het. Ja, die Here doen dit nie graag met mense nie, Hy laat hulle nie graag swaarkry nie. Die Here sien wanneer mense slegte dinge doen aan die gevangenes in die land, die Hoogste God sien wanneer mense nie reg doen aan ander mense nie, die Here sien wanneer mense sê onskuldige mense is skuldig. Niemand kan sê dat iets moet gebeur nie, dit is die Here wat sê dat dit moet gebeur. Wanneer die Hoogste God dit sê, dan gebeur daar dinge, goed of sleg. Hoekom kla 'n mens wat lewe? 'n Mens wat lewe, moenie kla nie. Nee, hy moet sy sonde oorwin. Ons moet goed kyk hoe ons lewe, ons moet baie goed dink daaroor, en ons moet terugkom na die Here toe. Ons moet dink aan God, ons moet ons hande uitsteek, ons moet bid tot God in die hemel. Ons het sonde gedoen, ons was opstandig teen U, en U het ons nie vergewe nie. U was kwaad, U het ons gejaag, U was nie jammer vir ons nie, U het ons doodgemaak. U het Uself toegemaak met 'n wolk, sodat ons gebede nie by U kon kom nie. U het die ander volke laat dink dat ons niks beteken nie en dat ons stink. Al ons vyande is bly oor wat met ons gebeur het. Ons het bang geword, dit voel of ons in 'n gat geval het. Ons is alleen en ons is stukkend. Die trane vloei uit my oë soos waterstrome, ek huil omdat my volk stukkend is. My trane sal aanhou vloei, dit sal nie ophou nie. Ek sal aanhou huil totdat die Here uit die hemel afkyk en sien wat gebeur. Wanneer ek sien wat gebeur met al die vroue in my stad, dan word ek baie hartseer. Ek het niks verkeerd gedoen nie, maar my vyande het my gejag soos 'n mens voëls jag. Hulle het my lewendig in 'n put gegooi en hulle het klippe op my gegooi. Die water het oor my kop gespoel, ek het gedink ek sal nie uitkom nie. Here, ek het daar onder in die put geskree en gevra U moet my help. U het gehoor toe ek gebid het en gesê het: “U moenie u ore toehou wanneer ek skree en vra dat U my moet red nie!” Die dag toe ek geskree het, het U nader gekom en U het gesê: “Jy moenie bang wees nie.” Here, U het vir my geveg teen die mense wat my beskuldig het. U het my lewe gered. Here, U het gesien dat mense verkeerde dinge aan my gedoen het. U moet oordeel, U moet sê dat ek nie verkeerd gedoen het nie. U het alles gesien wat hulle met my wou doen. U weet van hulle planne teen my. Here, U het gehoor hoe hulle my spot, U weet van al hulle planne teen my. U weet hoe my vyande teen my praat, hulle fluister die hele dag oor my. U moet hoor, hulle sing en spot my. Hulle doen dit wanneer hulle sit en wanneer hulle staan. Here, U moet dieselfde doen met hulle soos hulle met my doen. U moet hulle straf oor wat hulle doen. U moet hulle verstand deurmekaar maak, U moet hulle vervloek. U moet kwaad bly vir hulle, U moet hulle jaag en U moet hulle doodmaak. Daar moet niks van hulle oorbly onder die hemel van die Here nie.

Versbeelde vir Klaagliedere 3:22-66

Klaagliedere 3:22-66 - Die Here doen altyd wat Hy belowe het, Hy is altyd jammer vir mense wat swaarkry. Here, U doen dit elke nuwe oggend, U bly altyd dieselfde. Ek sê: Die Here is alles wat ek het, daarom sal ek aanhou hoop. Die Here is goed vir mense wat glo dat Hy hulle sal help, vir mense wat naby Hom wil wees. Dit is goed om stil te bly en te glo dat die Here jou sal red. Dit is goed wanneer iemand 'n juk moes dra toe hy jonk was, wanneer hy alleen moes sit en moes stilbly omdat die Here die juk op hom gesit het. Dit is goed wanneer iemand met sy gesig op die grond moet lê. Miskien kan hy hoop dat iets goed sal gebeur. Dit is goed wanneer iemand sy wang draai na die persoon toe wat hom wil klap, dit is goed wanneer hy aanhou toelaat dat mense hom spot. Want die Here los mense nie vir altyd nie. Hy laat mense swaarkry, maar Hy word weer jammer vir hulle, Hy doen altyd wat Hy belowe het. Ja, die Here doen dit nie graag met mense nie, Hy laat hulle nie graag swaarkry nie. Die Here sien wanneer mense slegte dinge doen aan die gevangenes in die land, die Hoogste God sien wanneer mense nie reg doen aan ander mense nie, die Here sien wanneer mense sê onskuldige mense is skuldig. Niemand kan sê dat iets moet gebeur nie, dit is die Here wat sê dat dit moet gebeur. Wanneer die Hoogste God dit sê, dan gebeur daar dinge, goed of sleg. Hoekom kla 'n mens wat lewe? 'n Mens wat lewe, moenie kla nie. Nee, hy moet sy sonde oorwin. Ons moet goed kyk hoe ons lewe, ons moet baie goed dink daaroor, en ons moet terugkom na die Here toe. Ons moet dink aan God, ons moet ons hande uitsteek, ons moet bid tot God in die hemel. Ons het sonde gedoen, ons was opstandig teen U, en U het ons nie vergewe nie. U was kwaad, U het ons gejaag, U was nie jammer vir ons nie, U het ons doodgemaak. U het Uself toegemaak met 'n wolk, sodat ons gebede nie by U kon kom nie. U het die ander volke laat dink dat ons niks beteken nie en dat ons stink. Al ons vyande is bly oor wat met ons gebeur het. Ons het bang geword, dit voel of ons in 'n gat geval het. Ons is alleen en ons is stukkend. Die trane vloei uit my oë soos waterstrome, ek huil omdat my volk stukkend is. My trane sal aanhou vloei, dit sal nie ophou nie. Ek sal aanhou huil totdat die Here uit die hemel afkyk en sien wat gebeur. Wanneer ek sien wat gebeur met al die vroue in my stad, dan word ek baie hartseer. Ek het niks verkeerd gedoen nie, maar my vyande het my gejag soos 'n mens voëls jag. Hulle het my lewendig in 'n put gegooi en hulle het klippe op my gegooi. Die water het oor my kop gespoel, ek het gedink ek sal nie uitkom nie. Here, ek het daar onder in die put geskree en gevra U moet my help. U het gehoor toe ek gebid het en gesê het: “U moenie u ore toehou wanneer ek skree en vra dat U my moet red nie!” Die dag toe ek geskree het, het U nader gekom en U het gesê: “Jy moenie bang wees nie.” Here, U het vir my geveg teen die mense wat my beskuldig het. U het my lewe gered. Here, U het gesien dat mense verkeerde dinge aan my gedoen het. U moet oordeel, U moet sê dat ek nie verkeerd gedoen het nie. U het alles gesien wat hulle met my wou doen. U weet van hulle planne teen my. Here, U het gehoor hoe hulle my spot, U weet van al hulle planne teen my. U weet hoe my vyande teen my praat, hulle fluister die hele dag oor my. U moet hoor, hulle sing en spot my. Hulle doen dit wanneer hulle sit en wanneer hulle staan. Here, U moet dieselfde doen met hulle soos hulle met my doen. U moet hulle straf oor wat hulle doen. U moet hulle verstand deurmekaar maak, U moet hulle vervloek. U moet kwaad bly vir hulle, U moet hulle jaag en U moet hulle doodmaak. Daar moet niks van hulle oorbly onder die hemel van die Here nie.Klaagliedere 3:22-66 - Die Here doen altyd wat Hy belowe het, Hy is altyd jammer vir mense wat swaarkry. Here, U doen dit elke nuwe oggend, U bly altyd dieselfde. Ek sê: Die Here is alles wat ek het, daarom sal ek aanhou hoop. Die Here is goed vir mense wat glo dat Hy hulle sal help, vir mense wat naby Hom wil wees. Dit is goed om stil te bly en te glo dat die Here jou sal red. Dit is goed wanneer iemand 'n juk moes dra toe hy jonk was, wanneer hy alleen moes sit en moes stilbly omdat die Here die juk op hom gesit het. Dit is goed wanneer iemand met sy gesig op die grond moet lê. Miskien kan hy hoop dat iets goed sal gebeur. Dit is goed wanneer iemand sy wang draai na die persoon toe wat hom wil klap, dit is goed wanneer hy aanhou toelaat dat mense hom spot. Want die Here los mense nie vir altyd nie. Hy laat mense swaarkry, maar Hy word weer jammer vir hulle, Hy doen altyd wat Hy belowe het. Ja, die Here doen dit nie graag met mense nie, Hy laat hulle nie graag swaarkry nie. Die Here sien wanneer mense slegte dinge doen aan die gevangenes in die land, die Hoogste God sien wanneer mense nie reg doen aan ander mense nie, die Here sien wanneer mense sê onskuldige mense is skuldig. Niemand kan sê dat iets moet gebeur nie, dit is die Here wat sê dat dit moet gebeur. Wanneer die Hoogste God dit sê, dan gebeur daar dinge, goed of sleg. Hoekom kla 'n mens wat lewe? 'n Mens wat lewe, moenie kla nie. Nee, hy moet sy sonde oorwin. Ons moet goed kyk hoe ons lewe, ons moet baie goed dink daaroor, en ons moet terugkom na die Here toe. Ons moet dink aan God, ons moet ons hande uitsteek, ons moet bid tot God in die hemel. Ons het sonde gedoen, ons was opstandig teen U, en U het ons nie vergewe nie. U was kwaad, U het ons gejaag, U was nie jammer vir ons nie, U het ons doodgemaak. U het Uself toegemaak met 'n wolk, sodat ons gebede nie by U kon kom nie. U het die ander volke laat dink dat ons niks beteken nie en dat ons stink. Al ons vyande is bly oor wat met ons gebeur het. Ons het bang geword, dit voel of ons in 'n gat geval het. Ons is alleen en ons is stukkend. Die trane vloei uit my oë soos waterstrome, ek huil omdat my volk stukkend is. My trane sal aanhou vloei, dit sal nie ophou nie. Ek sal aanhou huil totdat die Here uit die hemel afkyk en sien wat gebeur. Wanneer ek sien wat gebeur met al die vroue in my stad, dan word ek baie hartseer. Ek het niks verkeerd gedoen nie, maar my vyande het my gejag soos 'n mens voëls jag. Hulle het my lewendig in 'n put gegooi en hulle het klippe op my gegooi. Die water het oor my kop gespoel, ek het gedink ek sal nie uitkom nie. Here, ek het daar onder in die put geskree en gevra U moet my help. U het gehoor toe ek gebid het en gesê het: “U moenie u ore toehou wanneer ek skree en vra dat U my moet red nie!” Die dag toe ek geskree het, het U nader gekom en U het gesê: “Jy moenie bang wees nie.” Here, U het vir my geveg teen die mense wat my beskuldig het. U het my lewe gered. Here, U het gesien dat mense verkeerde dinge aan my gedoen het. U moet oordeel, U moet sê dat ek nie verkeerd gedoen het nie. U het alles gesien wat hulle met my wou doen. U weet van hulle planne teen my. Here, U het gehoor hoe hulle my spot, U weet van al hulle planne teen my. U weet hoe my vyande teen my praat, hulle fluister die hele dag oor my. U moet hoor, hulle sing en spot my. Hulle doen dit wanneer hulle sit en wanneer hulle staan. Here, U moet dieselfde doen met hulle soos hulle met my doen. U moet hulle straf oor wat hulle doen. U moet hulle verstand deurmekaar maak, U moet hulle vervloek. U moet kwaad bly vir hulle, U moet hulle jaag en U moet hulle doodmaak. Daar moet niks van hulle oorbly onder die hemel van die Here nie.Klaagliedere 3:22-66 - Die Here doen altyd wat Hy belowe het, Hy is altyd jammer vir mense wat swaarkry. Here, U doen dit elke nuwe oggend, U bly altyd dieselfde. Ek sê: Die Here is alles wat ek het, daarom sal ek aanhou hoop. Die Here is goed vir mense wat glo dat Hy hulle sal help, vir mense wat naby Hom wil wees. Dit is goed om stil te bly en te glo dat die Here jou sal red. Dit is goed wanneer iemand 'n juk moes dra toe hy jonk was, wanneer hy alleen moes sit en moes stilbly omdat die Here die juk op hom gesit het. Dit is goed wanneer iemand met sy gesig op die grond moet lê. Miskien kan hy hoop dat iets goed sal gebeur. Dit is goed wanneer iemand sy wang draai na die persoon toe wat hom wil klap, dit is goed wanneer hy aanhou toelaat dat mense hom spot. Want die Here los mense nie vir altyd nie. Hy laat mense swaarkry, maar Hy word weer jammer vir hulle, Hy doen altyd wat Hy belowe het. Ja, die Here doen dit nie graag met mense nie, Hy laat hulle nie graag swaarkry nie. Die Here sien wanneer mense slegte dinge doen aan die gevangenes in die land, die Hoogste God sien wanneer mense nie reg doen aan ander mense nie, die Here sien wanneer mense sê onskuldige mense is skuldig. Niemand kan sê dat iets moet gebeur nie, dit is die Here wat sê dat dit moet gebeur. Wanneer die Hoogste God dit sê, dan gebeur daar dinge, goed of sleg. Hoekom kla 'n mens wat lewe? 'n Mens wat lewe, moenie kla nie. Nee, hy moet sy sonde oorwin. Ons moet goed kyk hoe ons lewe, ons moet baie goed dink daaroor, en ons moet terugkom na die Here toe. Ons moet dink aan God, ons moet ons hande uitsteek, ons moet bid tot God in die hemel. Ons het sonde gedoen, ons was opstandig teen U, en U het ons nie vergewe nie. U was kwaad, U het ons gejaag, U was nie jammer vir ons nie, U het ons doodgemaak. U het Uself toegemaak met 'n wolk, sodat ons gebede nie by U kon kom nie. U het die ander volke laat dink dat ons niks beteken nie en dat ons stink. Al ons vyande is bly oor wat met ons gebeur het. Ons het bang geword, dit voel of ons in 'n gat geval het. Ons is alleen en ons is stukkend. Die trane vloei uit my oë soos waterstrome, ek huil omdat my volk stukkend is. My trane sal aanhou vloei, dit sal nie ophou nie. Ek sal aanhou huil totdat die Here uit die hemel afkyk en sien wat gebeur. Wanneer ek sien wat gebeur met al die vroue in my stad, dan word ek baie hartseer. Ek het niks verkeerd gedoen nie, maar my vyande het my gejag soos 'n mens voëls jag. Hulle het my lewendig in 'n put gegooi en hulle het klippe op my gegooi. Die water het oor my kop gespoel, ek het gedink ek sal nie uitkom nie. Here, ek het daar onder in die put geskree en gevra U moet my help. U het gehoor toe ek gebid het en gesê het: “U moenie u ore toehou wanneer ek skree en vra dat U my moet red nie!” Die dag toe ek geskree het, het U nader gekom en U het gesê: “Jy moenie bang wees nie.” Here, U het vir my geveg teen die mense wat my beskuldig het. U het my lewe gered. Here, U het gesien dat mense verkeerde dinge aan my gedoen het. U moet oordeel, U moet sê dat ek nie verkeerd gedoen het nie. U het alles gesien wat hulle met my wou doen. U weet van hulle planne teen my. Here, U het gehoor hoe hulle my spot, U weet van al hulle planne teen my. U weet hoe my vyande teen my praat, hulle fluister die hele dag oor my. U moet hoor, hulle sing en spot my. Hulle doen dit wanneer hulle sit en wanneer hulle staan. Here, U moet dieselfde doen met hulle soos hulle met my doen. U moet hulle straf oor wat hulle doen. U moet hulle verstand deurmekaar maak, U moet hulle vervloek. U moet kwaad bly vir hulle, U moet hulle jaag en U moet hulle doodmaak. Daar moet niks van hulle oorbly onder die hemel van die Here nie.Klaagliedere 3:22-66 - Die Here doen altyd wat Hy belowe het, Hy is altyd jammer vir mense wat swaarkry. Here, U doen dit elke nuwe oggend, U bly altyd dieselfde. Ek sê: Die Here is alles wat ek het, daarom sal ek aanhou hoop. Die Here is goed vir mense wat glo dat Hy hulle sal help, vir mense wat naby Hom wil wees. Dit is goed om stil te bly en te glo dat die Here jou sal red. Dit is goed wanneer iemand 'n juk moes dra toe hy jonk was, wanneer hy alleen moes sit en moes stilbly omdat die Here die juk op hom gesit het. Dit is goed wanneer iemand met sy gesig op die grond moet lê. Miskien kan hy hoop dat iets goed sal gebeur. Dit is goed wanneer iemand sy wang draai na die persoon toe wat hom wil klap, dit is goed wanneer hy aanhou toelaat dat mense hom spot. Want die Here los mense nie vir altyd nie. Hy laat mense swaarkry, maar Hy word weer jammer vir hulle, Hy doen altyd wat Hy belowe het. Ja, die Here doen dit nie graag met mense nie, Hy laat hulle nie graag swaarkry nie. Die Here sien wanneer mense slegte dinge doen aan die gevangenes in die land, die Hoogste God sien wanneer mense nie reg doen aan ander mense nie, die Here sien wanneer mense sê onskuldige mense is skuldig. Niemand kan sê dat iets moet gebeur nie, dit is die Here wat sê dat dit moet gebeur. Wanneer die Hoogste God dit sê, dan gebeur daar dinge, goed of sleg. Hoekom kla 'n mens wat lewe? 'n Mens wat lewe, moenie kla nie. Nee, hy moet sy sonde oorwin. Ons moet goed kyk hoe ons lewe, ons moet baie goed dink daaroor, en ons moet terugkom na die Here toe. Ons moet dink aan God, ons moet ons hande uitsteek, ons moet bid tot God in die hemel. Ons het sonde gedoen, ons was opstandig teen U, en U het ons nie vergewe nie. U was kwaad, U het ons gejaag, U was nie jammer vir ons nie, U het ons doodgemaak. U het Uself toegemaak met 'n wolk, sodat ons gebede nie by U kon kom nie. U het die ander volke laat dink dat ons niks beteken nie en dat ons stink. Al ons vyande is bly oor wat met ons gebeur het. Ons het bang geword, dit voel of ons in 'n gat geval het. Ons is alleen en ons is stukkend. Die trane vloei uit my oë soos waterstrome, ek huil omdat my volk stukkend is. My trane sal aanhou vloei, dit sal nie ophou nie. Ek sal aanhou huil totdat die Here uit die hemel afkyk en sien wat gebeur. Wanneer ek sien wat gebeur met al die vroue in my stad, dan word ek baie hartseer. Ek het niks verkeerd gedoen nie, maar my vyande het my gejag soos 'n mens voëls jag. Hulle het my lewendig in 'n put gegooi en hulle het klippe op my gegooi. Die water het oor my kop gespoel, ek het gedink ek sal nie uitkom nie. Here, ek het daar onder in die put geskree en gevra U moet my help. U het gehoor toe ek gebid het en gesê het: “U moenie u ore toehou wanneer ek skree en vra dat U my moet red nie!” Die dag toe ek geskree het, het U nader gekom en U het gesê: “Jy moenie bang wees nie.” Here, U het vir my geveg teen die mense wat my beskuldig het. U het my lewe gered. Here, U het gesien dat mense verkeerde dinge aan my gedoen het. U moet oordeel, U moet sê dat ek nie verkeerd gedoen het nie. U het alles gesien wat hulle met my wou doen. U weet van hulle planne teen my. Here, U het gehoor hoe hulle my spot, U weet van al hulle planne teen my. U weet hoe my vyande teen my praat, hulle fluister die hele dag oor my. U moet hoor, hulle sing en spot my. Hulle doen dit wanneer hulle sit en wanneer hulle staan. Here, U moet dieselfde doen met hulle soos hulle met my doen. U moet hulle straf oor wat hulle doen. U moet hulle verstand deurmekaar maak, U moet hulle vervloek. U moet kwaad bly vir hulle, U moet hulle jaag en U moet hulle doodmaak. Daar moet niks van hulle oorbly onder die hemel van die Here nie.