Josua 2:8-9

Josua 2:8-9 ABA

Ragab het opgegaan na die spioene op die dak voordat hulle aan die slaap geraak het. Sy het vir hulle gesê: “Ek weet die Here sal die land vir julle gee. Ons is baie bang vir julle, en al die mense van die land is baie bang vir julle.