Josua 10:20-21

Josua 10:20-21 ABA

Josua en die Israeliete het aangehou om die Amoriete te volg en dood te maak en hulle het baie Amoriete doodgemaak. Min Amoriete het vry weggekom en min het ingegaan in die stede wat sterk mure gehad het. Al die Israeliete het veilig teruggekom na Josua toe, na die kamp by die stad Makkeda. Niemand kon nou iets sê teen die Israeliete nie.