Joël 3:15-16

Joël 3:15-16 ABA

Die son en die maan sal donker word, die sterre sal nie meer skyn nie. Die Here sal hard praat uit Jerusalem, so hard soos 'n leeu wat brul. Die hemel en die aarde sal bewe, maar die Here sal sy volk beskerm. Die Israeliete sal veilig wees by Hom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joël 3:15-16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid