Ja, dan sal jy bly wees dat die Almagtige jou God is, jy sal weet dat Hy goed wil wees vir jou. Jy sal dan tot Hom bid, en Hy sal doen wat jy vra, en jy sal jou geloftes betaal. Jy sal besluit oor iets, en dit sal gebeur, daar sal lig wees op jou pad.
Lees Job 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: Job 22:26-28
5 Dae
Hierdie 5-dag-leesplan sal lesers aanmoedig om hul roeping te vind, hul diepste passie te ontwikkel en hul droom uit te leef. Elke dag bevat gedagtes rondom ’n spesifieke tema (soos om jou talente en vaardighede te ontdek, jou passie te herstel en jou droom na te streef) en eindig met ’n Bybelvers. Die inhoud vir hierdie leesplan is gebaseer op Jean Keys se “Leef jou roeping”.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's