Johannes 19:28-30

Johannes 19:28-30 ABA

Jesus het geweet al sy werk op aarde was nou klaar. Daarom het Hy gesê: “ Ek is dors.” Hy het dit gesê sodat dit waar kan word wat in die Ou Testament geskryf is. Daar het 'n kan vol suur wyn gestaan. Die soldate het 'n spons vol suur wyn gemaak en hulle het dit op 'n hisop-tak gesit. Hulle het dit teen Jesus se mond gedruk. Jesus het die wyn gedrink en gesê: “Nou het Ek my werk klaar gedoen!” Hy het sy kop vorentoe gebuig en Hy het gesterf.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid