Jeremia 5:7

Jeremia 5:7 ABA

Jerusalem, Ek kan jou mense nie vergewe vir hierdie dinge nie. Hulle het weggegaan van My en wanneer hulle dinge belowe het, dan het hulle gesê die afgode is getuies. Ek het hulle genoeg gegee, hulle kon daarvan lewe, maar toe het hulle afgode gaan dien. Hulle het bymekaargekom in die tempels van die afgode.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid