Jeremia 4:4

Jeremia 4:4 ABA

Mense van Juda en Jerusalem, julle moet bewys dat julle aan My behoort. Julle laat julle besny, maar julle moet ook julle harte verander. As julle dit nie doen nie, dan sal Ek julle straf oor al die slegte dinge wat julle gedoen het. Die straf sal wees soos 'n vuur wat aanhou brand.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid