Jeremia 3:1

Jeremia 3:1 ABA

Die Here vra: “Wanneer 'n man skei van sy vrou en sy gaan weg van hom en sy trou met 'n ander man, dink julle die eerste man sal dan teruggaan na haar toe? Nee, want dan sal die hele land ontwy wees. Julle het baie afgode gedien en wil julle nou na My toe terugkom? Nee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 3:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid