Jeremia 29:2

Jeremia 29:2 ABA

Dit het gebeur toe koning Jojagin en sy ma na Babel moes gaan, en saam met hulle almal wat in die paleis gewerk het en die amptenare van Juda en Jerusalem en die ambagsmanne en die ander mense wat goed met hulle hande kon werk.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 29:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid