Die Here sê: “Die dinge wat Ek sê, is soos vuur. Dit is soos 'n hamer wat rotse stukkend slaan.
Lees Jeremia 23
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jeremia 23:29
5 dae
Hierdie 5-dag-leesplan sal lesers aanmoedig om ’n verandering in hul lewe te maak. Elke dag bevat gedagtes rondom die temas van gedagtes en verandering, en eindig met ’n Bybelvers. Die inhoud vir hierdie leesplan is gebaseer op Gerdi van den Berg se boek "Jy kán verander".
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!