Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Jeremia 17:7-10

Jeremia 17:7-10 ABA

Die Here sal die man seën wat glo dat die Here hom sal help en hom sal beskerm. So iemand sal wees soos 'n boom wat naby die water staan. Sy wortels kom tot by die waterstroom, en hy voel nie wanneer dit warm word nie. Sy blare is altyd groen, en wanneer dit nie reën nie, dan is hy nie bekommerd nie, hy hou aan om vrugte te dra. Mense bedrieg hulleself en ander mense, hulle kan nie ophou om dit te doen nie, hulle verstaan hulleself nie. Maar Ek, die Here, sien wat mense dink en wat hulle wil doen, en Ek straf hulle oor wat hulle doen.

Versbeelde vir Jeremia 17:7-10

Jeremia 17:7-10 - Die Here sal die man seën wat glo dat die Here hom sal help en hom sal beskerm. So iemand sal wees soos 'n boom wat naby die water staan. Sy wortels kom tot by die waterstroom, en hy voel nie wanneer dit warm word nie. Sy blare is altyd groen, en wanneer dit nie reën nie, dan is hy nie bekommerd nie, hy hou aan om vrugte te dra. Mense bedrieg hulleself en ander mense, hulle kan nie ophou om dit te doen nie, hulle verstaan hulleself nie. Maar Ek, die Here, sien wat mense dink en wat hulle wil doen, en Ek straf hulle oor wat hulle doen.Jeremia 17:7-10 - Die Here sal die man seën wat glo dat die Here hom sal help en hom sal beskerm. So iemand sal wees soos 'n boom wat naby die water staan. Sy wortels kom tot by die waterstroom, en hy voel nie wanneer dit warm word nie. Sy blare is altyd groen, en wanneer dit nie reën nie, dan is hy nie bekommerd nie, hy hou aan om vrugte te dra. Mense bedrieg hulleself en ander mense, hulle kan nie ophou om dit te doen nie, hulle verstaan hulleself nie. Maar Ek, die Here, sien wat mense dink en wat hulle wil doen, en Ek straf hulle oor wat hulle doen.Jeremia 17:7-10 - Die Here sal die man seën wat glo dat die Here hom sal help en hom sal beskerm. So iemand sal wees soos 'n boom wat naby die water staan. Sy wortels kom tot by die waterstroom, en hy voel nie wanneer dit warm word nie. Sy blare is altyd groen, en wanneer dit nie reën nie, dan is hy nie bekommerd nie, hy hou aan om vrugte te dra. Mense bedrieg hulleself en ander mense, hulle kan nie ophou om dit te doen nie, hulle verstaan hulleself nie. Maar Ek, die Here, sien wat mense dink en wat hulle wil doen, en Ek straf hulle oor wat hulle doen.Jeremia 17:7-10 - Die Here sal die man seën wat glo dat die Here hom sal help en hom sal beskerm. So iemand sal wees soos 'n boom wat naby die water staan. Sy wortels kom tot by die waterstroom, en hy voel nie wanneer dit warm word nie. Sy blare is altyd groen, en wanneer dit nie reën nie, dan is hy nie bekommerd nie, hy hou aan om vrugte te dra. Mense bedrieg hulleself en ander mense, hulle kan nie ophou om dit te doen nie, hulle verstaan hulleself nie. Maar Ek, die Here, sien wat mense dink en wat hulle wil doen, en Ek straf hulle oor wat hulle doen.Jeremia 17:7-10 - Die Here sal die man seën wat glo dat die Here hom sal help en hom sal beskerm. So iemand sal wees soos 'n boom wat naby die water staan. Sy wortels kom tot by die waterstroom, en hy voel nie wanneer dit warm word nie. Sy blare is altyd groen, en wanneer dit nie reën nie, dan is hy nie bekommerd nie, hy hou aan om vrugte te dra. Mense bedrieg hulleself en ander mense, hulle kan nie ophou om dit te doen nie, hulle verstaan hulleself nie. Maar Ek, die Here, sien wat mense dink en wat hulle wil doen, en Ek straf hulle oor wat hulle doen.