Rigters 3:9

Rigters 3:9 ABA

Hulle het tot die Here gebid en gevra dat Hy hulle moet help. Die Here het toe vir die Israeliete 'n redder gestuur om hulle te red. Die redder was Otniël. Hy was die seun van Kaleb se jongste broer Kenas.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 3:9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid