Rigters 14:3-4

Rigters 14:3-4 ABA

Simson se pa en ma het vir hom gesê: “Is daar nie by jou eie mense en in ons hele volk 'n vrou vir jou nie? Hoekom wil jy 'n vrou gaan haal by die Filistyne? Hulle is nie die Here se mense nie.” Maar Simson het vir sy pa gesê: “Sy is die vrou wat julle vir my moet kry, want ek hou van haar.” Dit is die Here wat dit laat gebeur het, maar Simson se ouers het dit nie geweet nie. Die Here wou die Filistyne straf. Hulle het in daardie tyd oor die Israeliete regeer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 14:3-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid