Jesaja 8:23

Jesaja 8:23 ABA

Maar dit sal nie lank donker wees in die land waar die mense nou swaarkry nie. Voorheen het die Here die land Sebulon en die land Naftali verneder, maar eendag sal Hy dit weer goed laat gaan met hulle. Hy sal weer die pad na die see belangrik maak, ook die land oorkant die Jordaan-rivier en die land waar nou ander volke woon.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid