Jesaja 65:8

Jesaja 65:8 ABA

Maar die Here sê ook: “Wanneer iemand druiwekorrels in 'n druiwetros kry wat wyn kan word, dan sê hy: ‘Moenie dit weggooi nie, ons moet dit hou.’ Ek sal dieselfde doen met my dienaars, Ek sal nie almal weggooi nie.