Jesaja 61:11

Jesaja 61:11 ABA

Daar kom nuwe bome uit die aarde, daar groei nuwe plante in 'n tuin, so sal die Here alles laat groei wat reg is. Ja, Hy sal al hierdie dinge doen. Al die volke sal hoor hoe prys sy mense Hom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 61:11

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid