Jesaja 61:10

Jesaja 61:10 ABA

Die Here het my baie bly gemaak, my God het my laat juig. Hy het my gered en gesê ek mag weer aan Hom behoort. Hy het vir my fees-klere aangetrek, ek is soos 'n bruidegom wat 'n kroon dra soos 'n priester, ek is soos 'n bruid wat haar juwele aansit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 61:10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid