Jesaja 59:1-2

Jesaja 59:1-2 ABA

Julle dink dit is die Here wat julle nie kan red nie, julle dink dit is Hy wat julle nie kan hoor nie. Maar dit is julle sondes wat tussen julle en julle God is. Dit is hoekom Hy julle nie wil hoor en julle nie wil sien nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid