Jesaja 54:10

Jesaja 54:10 ABA

Ja, die berge en die heuwels sal verdwyn, maar my liefde vir jou sal nie verdwyn nie. Ek sal ook nie my verbond met jou breek nie, die verbond wat Ek met jou gemaak het toe Ek belowe het dat Ek vir jou vrede sal gee.” Dit sê die Here wat jammer is vir jou en wat jou terugneem.

Versbeelde vir Jesaja 54:10

Jesaja 54:10 - Ja, die berge en die heuwels sal verdwyn,
maar my liefde vir jou sal nie verdwyn nie.
Ek sal ook nie my verbond met jou breek nie,
die verbond wat Ek met jou gemaak het
toe Ek belowe het dat Ek vir jou vrede sal gee.”
Dit sê die Here wat jammer is vir jou
en wat jou terugneem.Jesaja 54:10 - Ja, die berge en die heuwels sal verdwyn,
maar my liefde vir jou sal nie verdwyn nie.
Ek sal ook nie my verbond met jou breek nie,
die verbond wat Ek met jou gemaak het
toe Ek belowe het dat Ek vir jou vrede sal gee.”
Dit sê die Here wat jammer is vir jou
en wat jou terugneem.