Jesaja 43:1

Jesaja 43:1 ABA

Maar, Israeliete, nageslag van Jakob, nou sê die Here, Hy wat julle gemaak het: “Julle moenie bang wees nie, want Ek maak julle vry. Ek het julle geroep, Ek het julle name genoem, julle is Myne.

Versbeeld vir Jesaja 43:1

Jesaja 43:1 - Maar, Israeliete, nageslag van Jakob,
nou sê die Here,
Hy wat julle gemaak het:
“Julle moenie bang wees nie,
want Ek maak julle vry.
Ek het julle geroep,
Ek het julle name genoem,
julle is Myne.