Jesaja 42:1

Jesaja 42:1 ABA

Die Here sê: “Hier is my dienaar, Ek hou hom vas, Ek het hom gekies en Ek is lief vir hom. Ek het my Gees in hom laat kom. My dienaar sal vir die volke gaan sê wat Ek wil hê hulle moet doen.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid