Jesaja 24:2

Jesaja 24:2 ABA

Dit sal met al die mense gaan soos met die priesters, dit sal met die slawe en slavinne gaan soos met hulle eienaars. Dit sal met die mense wat goed verkoop, gaan soos met die mense wat goed koop. Dit sal met die mense wat geld geleen het, gaan soos met die mense wat geld vir ander mense geleen het. Dit sal met die mense wat geld skuld, gaan soos met die mense vir wie hulle geld skuld.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 24:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid