Mense het gevlug uit Moab, julle moet hulle by julle laat woon, julle moet hulle by julle laat wegkruip om hulle te beskerm teen die mense wat hulle wil doodmaak.” Mense van Juda, die mense wat vir julle verdruk het, sal verdwyn. Hulle sal nie aanhou om julle te laat swaarkry en om julle land te vertrap nie.
Lees Jesaja 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jesaja 16:4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's