Jesaja 14:25

Jesaja 14:25 ABA

Ek sal die Assiriërs breek in my land, Ek sal hulle trap totdat hulle plat is op my berge. Ek sal die Assiriërs se juk wegvat van die Israeliete se skouers af, die Israeliete sal nie meer die juk dra nie.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid