Die Here sê: “Kom ons praat met mekaar. Iets wat so rooi soos bloed is, kan nie wit word soos sneeu of wol nie. Mense wat groot sondaars is soos julle, kan nie rein word nie. Maar Ék sál julle rein maak.
Lees Jesaja 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jesaja 1:18
7 dae
Daar is so baie dinge vandag wat vroue “doodmaak”. Oor die volgende sewe dae wil ons jou waarsku teen die goed wat vroue se lewens wil verwoes, hulle vreugde en unieke vrou-wees wil steel. Jy kan egter altyd onthou: Jou God is groter as jou probleme. Hy is jou Vader wat jou liefhet en vashou. Hierdie leesplan is saamgestel uit VROU-WEES deur Stephan Joubert en Johan Smith.
14 Days
Don’t get over it. Get through it. Dr. Carol Peters-Tanksley helps you discover your unique path through the grieving process in this powerful fourteen-day journey.
21 Days
More than a detox, every woman can take intentional steps to be the image bearer God uniquely intended her to be. Each day of this 21-day plan we'll address hang-ups and choose new habits that invite our souls to thrive. No matter if you’re a woman in your 20’s, 30’s, or 40’s, there’s ample supply of God’s goodness, understanding, and restoration to flourish in your season of life.
29 Dae
Van die krip tot die kruis tot by die belofte van sy wederkoms, het Jesus nog altyd uitgereik na ons. Nie om te oordeel nie, maar om te red. Nie om te eis nie, maar om te gee. Nie om op ‘n afstand te bly nie, maar om by ons te woon. Hierdie Bybelstudie neem jou op ‘n reis deur sleutelgedeeltes in die Skrif wat die nabyheid van Christus openbaar.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's