Hosea 6:4
Hosea 6:4 ABA
Maar die Here sê ook: “Wat moet Ek met julle doen, mense van Israel en Juda? Julle liefde is soos 'n wolk of soos dou. Dit is vroeg in die oggend daar, maar dit verdwyn gou.