Hosea 4:1

Hosea 4:1 ABA

Israeliete, julle moet luister na wat die Here sê. Die Here sê die mense wat in die land woon, doen verkeerd. Hulle doen nie wat hulle belowe het nie. Hulle is nie lief vir die Here nie, hulle wil nie naby Hom wees nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid