Hosea 11:8
Hosea 11:8 ABA
Maar Ek wil julle nie laat gaan nie, mense van Efraim! En mense van Israel, Ek wil julle nie vir 'n ander god gee nie! Ek wil julle nie laat gaan soos Ek by die stad Adma gedoen het nie. Ek wil nie met julle doen soos Ek met die stad Seboïm gedoen het nie. My hart is seer, Ek is baie jammer vir julle.


