Daarna het die sewe slegte jare begin, die jare toe daar min kos was. Dit was presies soos Josef gesê het. Daar was min kos in al die ander lande, maar in Egipte was daar genoeg kos.
Deel
Lees Genesis 41
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's