Genesis 17:1-6

Genesis 17:1-6 ABA

Abram was 99 jaar oud toe die Here aan hom verskyn het. Die Here het vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige. Jy moet My dien en reg lewe. Dan sal Ek 'n verbond maak met jou. Ek sal vir jou 'n baie groot nageslag gee.” Abram het met sy gesig teen die grond gaan lê, en die Here het vir hom gesê: “Ek maak hierdie verbond met jou: Jy sal die voorvader wees van baie volke, en jou naam sal nie meer Abram wees nie. Jou naam sal nou Abraham wees, want Ek sal jou die voorvader van baie volke maak. Jy sal 'n baie groot nageslag hê. Jy sal die voorvader wees van baie volke en konings.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 17:1-6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid