Genesis 1:2-3

Genesis 1:2-3 ABA

Daar was niks op die aarde nie, niemand kon daar woon nie. Daar was net 'n groot see, en dit was baie donker. Die Gees van God het oor die water beweeg soos 'n sterk wind. God het gesê: “Daar moet lig wees.” En toe was daar lig.

Video vir Genesis 1:2-3

Versbeeld vir Genesis 1:2-3

Genesis 1:2-3 - Daar was niks op die aarde nie, niemand kon daar woon nie. Daar was net 'n groot see, en dit was baie donker. Die Gees van God het oor die water beweeg soos 'n sterk wind.

God het gesê: “Daar moet lig wees.”
En toe was daar lig.