Esegiël 44:30

Esegiël 44:30 ABA

Die eerste vrugte en koring, en al die presente wat julle na die tempel bring, moet aan die priesters behoort. Julle moet ook die eerste deeg wat julle aanmaak, vir die priesters gee. Dan sal die Here julle huise seën.