Esegiël 18:17

Esegiël 18:17 ABA

Die goeie seun doen reg aan mense wat hulleself nie kan help nie, hy sê nie dat iemand rente moet betaal wanneer hy vir hom geld leen nie, en wanneer hy sê dat iemand rente moet betaal, dan vra hy nie te veel rente nie. Die goeie seun doen wat Ek wil hê en hy lewe soos Ek sê. “So iemand sal nie sterf omdat sy pa verkeerd gedoen het nie, hy sal aanhou lewe, dit is seker.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid