Toe kom hulle by die plek Mara, maar hulle kon nie die water daar drink nie, want dit was bitter. Dit is hoekom hulle die plek Mara genoem het. Die Israeliete kom toe na Moses toe en vra vir hom: “Wat moet ons drink?” Moses het tot die Here gebid en gevra dat Hy hulle moet help. Die Here het vir hom 'n stuk hout gewys. Moses het dit op die water gegooi, en die water het soet geword. Die Here wou kyk of die Israeliete gehoorsaam sal bly aan Hom. Hy het vir hulle wette gegee
Lees Eksodus 15
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 15:23-25
7 Dae
Jy wil sekerlik hê jou geloof moet groei? Net soos wat silwer in ’n oond gesmelt moet word om dit te laat blink, laat die Here soms toe dat ons swaarkry om ons geloof te versterk. Joanna Teigen herinner jou egter in hierdie 7-dag-leesplan dat ons nie bekommerd hoef te wees nie. God is elke dag saam met ons in hierdie groeiproses!
21 Days
What is God like? It’s a big question but an important one. What we understand about God will determine how we relate to Him. The more we know about God, the better our relationship will be. God reveals who He is throughout the Bible. Every name for God tells us something about Him. Reflect on God’s character for the next 21 days and see how your love for Him grows.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's