Die Here het elke dag saam met hulle gegaan. In die dag was Hy in 'n wolk wat hulle gelei het en wat vir hulle die regte pad gewys het. In die nag was die Here in 'n vuur om vir hulle lig te gee. Daarom kon hulle in die dag en in die nag loop. In die dag was die wolk by die Israeliete, en in die nag was die vuur by hulle. Die Here en die wolk het altyd by die Israeliete gebly.
Lees Eksodus 13
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 13:21-22
7 Days
How has God shown his love, or his power? The Jesus Bible showcases the ways in which God communicated with us, his creations, through Jesus Christ in both the Old and New Testaments. This 7-day reading plan illuminates the characteristics of God to help deepen your understanding and awe of his gifts.
7 dae
Ons is almal bang vir die onbekende. Daarom is ons maar altyd versigtig vir enige verandering en voel ons maar gou onveilig wanneer ons ’n onbekende roete moet volg. Gelukkig weet God dit. Milanie Vosloo kom verseker jou vandag dat Hy die bang-onseker van ons harte ken en verstaan. Juis daarom belowe Hy in sy Woord dat Hy sáám met ons op ons onbekende paaie sal loop.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's