Eksodus 10:15

Eksodus 10:15 ABA

Daar was so baie sprinkane dat niemand die grond of die son kon sien nie. Die sprinkane het al die plante van die land opgevreet en ook al die vrugte wat oorgebly het nadat dit gehael het. Daar het in die hele Egipte nie 'n groen blaar oorgebly aan die bome en aan die plante in die veld nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 10:15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid