Prediker 6:2

Prediker 6:2 ABA

God laat 'n mens ryk word en Hy laat dit goed gaan met hom, en ander mense respekteer hom. Hy het alles wat hy graag wil hê, maar God laat hom dit nie geniet nie, iemand uit 'n ander land kom en daardie persoon geniet dit. Dit is nie soos dit moet wees nie, dit is 'n baie slegte ding.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid