Jy moet dink aan God wat jou gemaak het, jy moet nóú aan Hom dink terwyl jy jonk is, voordat daar slegte dae kom en die jare kom wanneer jy sal sê: “Ek hou nie van hierdie tyd nie.” Jy moet aan God dink voordat jy die son en die maan en die sterre nie meer goed kan sien nie, en voordat die lug vir jou altyd donker lyk nadat dit gereën het.
Lees Prediker 12
Deel
Vergelyk alle weergawes: Prediker 12:1-2
30 Days
Discover the wisdom of Oswald Chambers, author of My Utmost for His Highest, in this treasury of insights about joy. Each reading features quotations from Chambers along with questions for your own personal reflection. As he inspires and challenges you with his simple and direct biblical wisdom, you will find yourself wanting to spend more time communicating with God.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's