Kolossense 2:2-3

Kolossense 2:2-3 ABA

Ek wil vir almal sê hulle moet aanhou om lief te wees vir mekaar en om baie seker te wees dat hulle alles weet van God se boodskap oor Christus. God wil hê julle moet vir Christus ken. God se boodskap oor Christus is 'n boodskap wat niemand voorheen geken het nie. Christus het al die kennis en wysheid, maar tot nou toe het die mense dit nie geweet nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Kolossense 2:2-3