Slaan direk na inhoud oor

Handelinge 5:41

Handelinge 5:41 ABA

Die apostels het weggegaan van die Joodse Raad. Hulle was baie bly dat die Here besluit het dat dit húlle is wat moet swaarkry omdat hulle aan Jesus behoort.