Slaan direk na inhoud oor

Handelinge 4:10

Handelinge 4:10 ABA

Julle almal, en die hele volk Israel, moet weet dat Jesus Christus van Nasaret hierdie man gesond gemaak het, daarom staan die man nou hier voor julle. Julle het vir Jesus gekruisig, maar God het Hom weer laat lewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 4:10