Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Handelinge 12:14

Handelinge 12:14 ABA

Toe sy hoor dat dit Petrus is wat praat, was sy so bly dat sy nie die deur oopgemaak het nie. Sy het in die huis ingehardloop en vir die mense vertel dat Petrus voor die deur staan.